Our Travel Journal
Our Travel Journal
English
Willie & Beryl’s Travel Journal – our favorite things to see and do in the Garden Route.
Beryl is a Level 7, Local Guide which means she has given more than 60 reviews.To see the places she’s visited and the reviews she’s given on Google Maps visit the following link https://maps.app.goo.gl/H2Y7bNKUfLmNUTCEA. Let’s support our local tourism industry and assist the more than 1.5 million South Africans whose livelihoods are directly or indirectly dependent on tourism!
Afrikaans
Willie & Beryl se reisjoernaal – ons deel ons hartsplekke in die Tuinroete.
Ons is passievol ons pragtige land en sy mense! Beryl is 'n Vlak 7, Plaaslike Gids wat reeds meer as 60 resensies gegee het. Om die plekke te sien wat sy besoek het en die resensies wat sy op Google Maps gegee het, besoek die volgende skakel https://maps.app.goo.gl/H2Y7bNKUfLmNUTCEA. Kom ons ondersteun ons plaaslike toerismebedryf en help die meer as 1,5 miljoen Suid-Afrikaners wie se lewensbestaan direk of indirek van toerisme afhanklik is!



